Sit solank die ligte ‘aan’ want Dewald Wasserfall bring sy splinternuwe musiek en sy sin vir humor saam na vanjaar se Proe’toria-fees, wat vir die eerste keer in die Pretoria Botaniesetuin aangebied word.
Feeste
Vanaf 26 tot 29 Junie is Innibos vuur en vlam en die hoofverhoog gaan sorg vir ’n kookwater program.
Die fees van die jaar, Afrisaam, het aangebreek en Saterdag, 8 Junie is van ons land se gewildste kunstenaars almal op een verhoog op Springs te sien.
Suid-Afrika se grootste proe- en vermaakfees, Proe’toria, is terug en hierdie jaar gaan dit nog groter en beter wees as ooit tevore.
Met haar fluweel stem gaan Caroline Grace vanjaar se Afrisaam Fees-feesgangers bekoor met van haar gewildste treffers. Ons het gaan inloer.
Op 11 Mei 2019 bied GrandWest en Super Events weer die uiters gewilde Super Sokkie aan in die Grand Arena.
Die sanger Bobby van Jaarsveld gaan dié jaar ook sy treffers op die Afrisaam Fees-verhoog sing.
Op 18 April 2019 bied Time Square en Super Events die uiters gewilde Super Sokkie-konsert in die Sun Arena aan.
Ná nog ’n baie suksesvolle Desember van uitverkoopte In Afrikaans-konserte in Hartenbos gedurende 2018, kom dit as geen verrassing dat die eerste twee datums vir vanjaar se konsert reeds vasgemaak is nie.
Die organiseerders van die Afrisaam Fees poog jaarliks om ’n projek of twee aan te pak om die gemeenskap ’n hupstoot te gee.