Adverteer

Statistiek

Webwerf

Afrikaanse Musieknuus spog tans met meer as 20 000 maadelikse lesers en meer as 25 000 bladsyvertonings. (Google analytics: April 2020)

Sosiale media

Afrikaanse Musieknuus het ook 26 000 “likes” op Facebook, meer as 13 000 volgelinge op Twitter, meer as 3 000 volgelinge op Instagram, en meer as 3 000 volgelinge op Tik Tok. (April 2020)

Nuusbrief

Afrikaanse Musieknuus het meer as 500 intekenare op ons weeklikse ‘musiek-fix’ nuusbrief.

Advertensietariewe en algemene inligting

Algemene advertensies

Tipe advertensieBaniere
KosteR150
Groottes300 x 600, 728 x 90, 468 x 60, 320 x 50
Tipe advertensieNuusbriefinskrywing (weekliks)
KosteR300
Grootte728 X 90

Inhoudspakette

Tipe pakketInhoudspakket 1
KosteR1750
Advertensies1x promosieartikel.
1x Facebook-, Twitter- en Instagram-inskrywing.
Tipe pakketInhoudspakket 2
KosteR2550
Advertensie1x promosieartikel.
1x boosted Facebook-inskrywing.
1x Twitter- en Instagram-inskrywing.
1x Nuusbriefinskrywing.
Tipe pakketInhoudspakket 3
KosteR4000
Advertensies1x promosieartikel.
2x boosted Facebook-inskrywing.
1x Twitter-inskrywing.
1x boosted Instagram-inskrywing.
1x Nuusbriefinskrywing.

Gesels gerus met ons vir ’n pasgemaakte plan vir jou unike behoeftes.

Let asseblief daarop dat alle advertensiemateriaal in Afrikaans verskaf moet word om beter aanklank by ons lesers te vind. (Hulp met Afrikaanse teks kan verskaf word).