Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrisaam Fees»Afrisaam Fees 2019: Hier’s alles wat jy moet weet!
Afrisaam Fees

Afrisaam Fees 2019: Hier’s alles wat jy moet weet!

Redaksiespan7 Junie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die fees van die jaar, Afrisaam, het aangebreek en Saterdag, 8 Junie is van ons land se gewildste kunstenaars almal op een verhoog op Springs te sien.

Hier’s alles wat jy móét weet:

LEES OOK: Afrisaam Fees vier vanjaar weer Afrikaans

Wie tree op?
Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Ivan Roux, Dirk van der Westhuizen, Demi Lee Moore, Caroline Grace, Arno Jordaan, Alida, Arno van der Hoff, Chrizaan en Juan Boucher is op die verhoog te sien.

Wie is die seremoniemeesters?
Pieter Koen en Henry Bruinette

Só lyk vanjaar se feesprogram:

Waar vind dit plaas?
Op die gronde van die Old Boys-klub (hoek van Hobo ken GilGil Weg op Springs)

Hier’s aanwysings na die gronde:

Is daar iets om te eet en te drink?
Ja, daar is hope stalletjies om van te kies en te keur.

Is daar nog kaartjies beskikbaar?
Ja. Beperkte aantal kaartjies is nog aanlyn beskikbaar. Klik hier om aanlyn te koop, of koop ’n kaartjie by die hek.

Wat moet ek saambring?
Bring iets warm en jou eie stoel saam.

Is daar iets wat ek nie mag saambring nie?
Jou eie kos en drank is nie toelaatbaar nie.

Loer hier na die lokprent van die fees:

Vanjaar se Afrisaam Fees word met trots aangebied in samewerking met The Marketing Zoo en Afrikaanse Musieknuus.

Gesels gerus saam op sosiale media met die hutsteken #AfrisaamFees.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Caroline Grace: ‘Afrisaam is ’n droom wat waar geword het’
Bobby van Jaarsveld: ‘Feeste vier ons taal deur musiek’
Afrisaam Fees gee vanjaar terug aan ons viervoetige vriende
Afrisaam Fees vier vanjaar weer Afrikaans

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.