Die kombi is gelaai en die talent volop. Hier’s die kunstenaars wat deel uitmaak van die Tog te musikaal-reeks van Optog!
Feeste
Ons land het geen te kort aan ikone nie en daarom toer die grootstes ook saam met Optog!
Op 30 Desember 2018 gaan Bok van Blerk en van sy uitgesoekte vriende op Plettenbergbaai byeenkom vir ’n eendag fees soos min.
Een van die hoogtepunte op die In Afrikaans-konsertreeks is die gala geleentheid, Hartenbos in Afrikaans, waar 16 van ons land se gewildste kunstenaars op een verhoog te sien is.
Die aftelling na die groote sokkie-geleentheid van die jaar, Super Sokkie, het begin!
Op 24 Desember word die kerse aangesteek vir ’n aand van Kersliedere onder Hartenbos se sterre.
Jou gunsteling saamsing jol, Krone 6 gaan nóg groter wees in Augustus 2019, waar jou gunsteling musieksterre een verhoog deel en jy die kans kry om uit volle bors saam te sing.
Op 22 Desember 2018 skop Steve Hofmeyr die In Afrikaans-konsertreeks op Hartenbos af met sy SKREE in Afrikaans ekstravaganza.
Kersfees het vroeg gekom hierdie jaar vir Jo Black! Ná die weghol sukses van sy multi bekroonde, dubbel platinum debuut-album Skepe, is sy splinternuwe album Voel Jy Die Genade gefinaliseer.
Wees die ‘nuwe begin’ in ’n kind se lewe en kom kuier saam met Dewald Wasserfall vanaf 1 tot 31 Desember op vanjaar se Jakaranda Kinderhuis Liggiefees.