Hartenbos GrootFees keer vanjaar vir die vyfde keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater – groter, beter en met trots aangebied deur Betify.
Feeste
Maak gereed vir ‘n onvergeetlike dag van musiek en feesvieringe wanneer Afrikaans Oppi Platteland op 13 Februarie 2027 na Môreson Plaas in Malmesbury terugkeer.
Ná drie onvergeetlike konserte by Loftus Versfeld in Pretoria maak Krone in 2027 weer sy terugkeer na die SunBet Arena.…
Die wagtyd is verby! Francois van Coke & Vriende keer op Vrydag, 9 Oktober 2026, terug na die SunBet Arena…
Die gewilde Afrikaanse musiekfees, Afrikaans Oppi Platteland, skiet vanjaar vir die eerste keer wortel in Pretoria – en dit beloof…
Die ikoniese Afrikaanse musiekfees Liefde by die Dam het op Saterdag 18 April sy 10de verjaardag in styl gevier met…
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die gewilde massakonsert, Afrikaans is Groot, word ’n elfde konsert bygevoeg ná ’n ongekende aanvraag na kaartjies vir die 2026-reeks.
Saterdag 18 April 2026 gaan geskiedenis gemaak word wanneer Liefde by die Dam sy 10de bestaansjaar vier met ’n Super…
Charmaine het vir die derde jaar by Krone 2025 gesorg dat die gees van Afrikaanse musiek skitter. Met sterre, gehore en emosie vasgevang, het sy hierdie onvergeetlike aand lewendig gemaak.
Afrikaans Oppi Platteland 2026 brei uit na Kaapstad én Pretoria! ’n Onvergeetlike musiekfees met topkunstenaars, BBP-ervarings, kampering en glamping.