Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Proe’toria»Dewald Wasserfall bring ‘elektrisiteit’ na Proe’toria
Proe’toria

Dewald Wasserfall bring ‘elektrisiteit’ na Proe’toria

Redaksiespan16 Julie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Sit solank die ligte ‘aan’ want Dewald Wasserfall bring sy splinternuwe musiek en sy sin vir humor saam na vanjaar se Proe’toria-fees, wat vir die eerste keer in die Pretoria Botaniesetuin aangebied word.

Ons het met Dewald gaan gesels:

Jou jongste album, Elektrisiteit, is onlangs vrygestel. Vertel ons meer van die album. 

Dis die eerste album wat ek sonder ’n platemaatskappy aanpak. Ek het werklik hard gewerk hieraan en ek dink dit is my beste nog

Gaan ons so ’n paar van die nuwe liedjies op Proetoria hoor? 

Beslis. Die eerste “single”, elektrisiteit is reeds baie gewild by vertonings. Ons doen ook een of twee minder bekende liedjies.

Wat laat jou sintuie prikkel? 

Die reuk van braaivleis.

Hou jy van kos maak, en wat maak jy die graagste? 

Jip. Ek hou nogal van hoender en bredies. Maar niks kom naby ’n lekker gesellige braai nie.

As jy vir ’n maand lank net een ding kon eet, wat sou dit wees? 

Sushi. Dis lig en vol variasie.

Wat is jou gunstelingdrankie? 

’n Goeie whisky op ys, of ’n lekker yskoue Duitse bier

Waarom moet feesgangers kaartjies kry vir Proe’toria? 

Anders kan hulle nie ingaan nie. 😉 

Voorgereg, Hoofgereg of Nagereg? 

Ja, asseblief.

Die Proe’toria-fees word op 31 Augustus aangebied. Kaartjies is nou te koop op tixsa.co.za. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Vierde Proe’toria is om die draai!
Proe’toria: ’n Potjiekos vir Touch of Class se Deon
Proe’toria: Dít prikkel Karlien van Jaarsveld se sintuie
Proe’toria bied weer wyn, kos en vermaak uit boonste rakke

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.