Charmaine, die geliefde media-ikoon, het weer eens die kollig gesteel by die Bokkie-Toekennings 2025 met haar stylvolle teenwoordigheid, opregte gees en onmiskenbare liefde vir Afrikaanse vermaak.
Toekennings
Die benoemdes vir die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is pas bekendgemaak. Die toekenningsgeleentheid vind hierdie jaar plaas op 18 September 2024 by die 3Ci Ouditorium in Pretoria en die publiek word ook uitgenooi om die geleentheid by te woon.
Inskrywings vir die Aitsa-Afrikaanse Musiektoekennings 2024 sluit binnekort. Nuwe kategorieë soos Ballade van die Jaar bied kunstenaars ’n platform vir erkenning. Skryf nou in.
Bok Radio se Bokkie-toekennings wat op die jaarlikse Bok Boot aangebied is sluit wenners soos Barto en Juanita du Plessis in; volgende jaar se seremonie keer terug na die Grand West arena.
Dit is weer tyd vir die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings en kunstenaars, liedjieskrywers en vervaardigers word uitgenooi om in te skryf in die onderskeie kategorieë.
Dié spogtrofees is op Woensdag, 1 Desember regstreeks vanaf die Afriforum Teater in Pretoria uitgedeel.
Afrikaanse musikante en kunstenaars het weer iets om na uit te sien in 2021.
Die eerste Afri-Indie-musiekpryse is onlangs tydens ’n spoggeleentheid by Patteland in Centurion uitgedeel.
Die eerste Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is op Woensdag, 16 Oktober tydens ’n glansaand in die Moreleta-ouditorium deur Pretoria FM aangebied.