Die Standard Bank Innibos Digitale-fees skop die komende naweek af en jy is verseker van die beste sitplek, maak nie saak waar in die wêreld jy jouself bevind nie!
Innibos
Vanaf 26 tot 29 Junie is Innibos vuur en vlam en die hoofverhoog gaan sorg vir ’n kookwater program.
Die tyd het aangebreek vir die gewildste kunstefees in Suid-Afrika.
Die jaarlikse gratis loodskonsert van Innibos, oftewel Minibos, vind op Vrydag, 11 Mei, om 17:30 op die rugbyveld by Hoërskool Bergvlam in Nelspruit plaas.
Die gewildste fees in Suid-Afrika, Innibos, vind vanjaar weer plaas vanaf 5 tot 8 Julie op Mbombela.
Die aftel na Innibos begin Vrydag, 19 Mei met die jaarlikse programbekendstelling, en gratis konsert by Hoërskool Bergvlam.