Dis binnekort weer tyd vir die Hartenbos In Afrikaans-konsertreeks, wat vanjaar vir die derde keer plaasvind.
Feeste
Terwyl feesgangers bederf word met vermaak en van die land se grootste kunstenaars tydens die Afrikaans is Groot Somerfees, gaan hulle ook die geleentheid kry om hul harte oop te maak en by te dra tot die toekoms van plaaslike leerlinge in die omgewing.
Die gewilde saamsing jol is terug en vir ’n sewende keer kan konsertgangers weer van die grootste treffers van die jaar saam hul gunsteling musieksterre uit volle bors sing.
Wat gebeur wanneer van die land se gewildste Boeremusiek-orkeste, ’n skreeusnaakse vermaakster en ’n gehoor wat passievol is oor langarm-ritmes saam onder een dak bymekaar kom?
Op 16 November gaan die Kaap behoorlik sy litte losmaak by die jaarlikse Liefde by die Dam piekniek-styl konsert by Meerendal.
Op 31 Augustus 2019 vier EPH Events die Lente met die grootste proe- en vermaakfees wat die land nóg gesien het.
Die immergewilde Liefde by die Dam-konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook nou elke jaar ’n draai in die Wes-Kaap.
Ons moes net gaan aanklop het by Touch of Class se Deon van der Merwe om meer uit te vind oor vanjaar se Proe’toria en sy gunstelinge.
Op Sondag, 4 Augustus 2019 kan konsertgangers ’n onvergeetlike dag by die Emmarentia-dam verwag.
Het jy geweet dat die sangeres Karlien van Jaarsveld ’n goeie blokkie sjokolade verkies? Ons het met haar gaan gesels oor kos én die opkomende Proe’toria fees wat eersdaags in Pretoria aangebied word.