Die gewilde broerduo Droomsindroom is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Vir Die Son” – ’n warm en opregte liedjie wat…
Nuus
Kurt Darren en Zaan Sonnekus maak elkeen groot golwe in die Afrikaanse musiekbedryf, en nou span dié twee gewilde kunstenaars…
Tien jaar, talle treffers en ’n musiekloopbaan wat haar as een van die bekendste stemme in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig het. Franja du Plessis vier vanjaar ’n besonderse mylpaal: ’n volle dekade sedert haar debuutalbum, “My Verhaal”, in 2016 verskyn het.
Dian Roux keer terug met ’n aangrypende nuwe enkelsnit, “Groet” – ’n rou en eerlike afskeidslied oor daardie pynlike oomblik wanneer liefde alleen nie meer genoeg is om twee mense bymekaar te hou nie.
Fran Prins is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat daardie ongemaklike vraag vra wat al by menige gebroke hart gespook…
SENTIMENT maak hul amptelike buiging met hul debuut-enkelsnit, “Ek Wil Jou Sien” – ’n kragtige eerste kennismaking met ’n groep wat groot droom, groot klink en nie bang is om emosie sentraal in hul musiek te plaas nie.
Leah, een van Suid-Afrika se geliefdste kunstenaars, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat dié keer ’n besonder persoonlike kant van die sangeres wys.
Dubbelplatinumverkoper Brendan Peyper sit sy indrukwekkende suksesverhaal voort met die vrystelling van sy splinternuwe enkelsnit, “Ou Dae”.
Die gewilde Afrikaanse musiekgroep Rooksein breek nuwe grond met die vrystelling van ’n splinternuwe agtsnit-EP wat musiek, samewerking en die ontdekking van nuwe talent op ’n unieke manier bymekaarbring.
Een van Afrikaanse musiek se mees energieke kunstenaars, Dirk van der Westhuizen, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat aanhangers onmiddellik herinner waarom hulle oorspronklik op sy klank verlief geraak het.