Privaatheidsbeleid

Wie is ons?

Ons webadres is: https://afrmusieknuus.co.za.

Opmerkings

Wanneer besoekers kommentaar lewer op dié webblad versamel ons die inligting aangedui in die kommentaarvorm, asook die besoeker se IP adres en blaaiergebruikersagentstring ten einde te help om gemorspos op te spoor.

’n Anonieme string geskep van jou e-posadres (ook bekend as ’n “hash”) kan aan die Gravatar diens verskaf word om te sien of jy dit gebruik. Die Gravatar diens se privaatheidsbeleid is hier beskikbaar. Na goedkeuring van jou kommetaar sal jou profielfoto in die konteks van jou kommentaar aan die publiek sigbaar wees.

Media

Indien jy foto’s na die webblad oplaai, moet jy dit vermy om foto’s op te laai met ingevoegde posisieinlingting (EXIF GPS). Besoekers aan die webblad kan die posisieinligting van foto’s op die webblad aflaai en uittrek.

Koekies

Indien jy ’n kommentaar op ons webblad los kan jy kies om jou naam, e-posadres en webblad in koekies te stoor. Dit is daar vir jou gemak, sodat jy nie weer hierdie besonderhede hoef in te vul wanneer jy weer kommentaar lewer nie. Hierdie koekies sal vir een jaar hou.

Wanneer jy ons intekeningsblad besoek, sal ons ’n tydelike koekie plaas om vas te stel of jou weblaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike inligting nie, en word weggegooi wanneer jy jou weblaaier toemaak.

Wanneer jy inteken sal ons ook verskeie koekies opstel om jou intekeninligting en skermvertoonkeuses te stoor. Inteken koekies hou vir twee dae, en skermkeusekoekies hou vir ’n jaar. Indien jy die “Onthou My” opsie kies, sal jou inteken vir twee weke hou. Indien jy uitteken uit jou rekening sal die intekeningkoekies verwyder word.

Indien jy enige artikel wysig of publiseer sal ’n addisionele koekie in jou blaaier gestoor word. Hierdie koekie sluit geen persoonlike inligting in nie en dui slegs die artikel ID van die artikel wat jy sopas gewysig het aan. Dit verval na een dag.

Ingevoegde inligting van ander webwerwe

Artikels op hierdie webblad kan ingevoegde inhoud (byvoorbeel video’s, foto’s, artikels, ens.) insluit. Ingevoegde inhoud van ander webblaaie gedra hul in presies dieselfde manier asof die besoeker die ander webblad besoek het.

Hierdie webwerwe kan inligting oor jou versamel, koekies gebruik, addisionele derdeparty volgdienste invoeg, en jou interaksie met daardie in gevoegde inhoud monitor, insluitend om jou interaksie met ingevoegde inhoud te volg indien jy ‘n rekening het en ingeteken is tot daardie webwerf.

Met wie ons jou inligting deel

Indien jy versoek dat jou wagwoord vervang moet word sal jou IP-adres in die vervanging e-pos ingesluit word.

Hoe lank ons jou inligting behou

Indien jy kommentaar los, word die kommentaar en die kommentaar se metadata onbeperk behou. Dit is sodat ons enige opvolgkommentaar outomaties kan herken en goedkeur eerder as om hulle in die goedkeuringsry te plaas.

Vir gebruikers wat op jou webblad registreer (indien enige), stoor ons ook die persoonlike inligting wat hulle in hul gebruikersprofiel verskaf. Alle gebruikers kan hul persoonlike inligting te enige tyd sien, wysig of uitwis (met die uitsondering dat hul nie hul gebruikernaam kan verander nie). Webblad administrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.

Watter regte het ons oor jou inligting

Indien jy ‘n rekening op hierdie webwerf het of kommentaar gelewer het, kan jy versoek om ‘n lêer te ontvang van die persoonlike inligting wat ons van jou het, insluitend enige inligting wat jy aan ons verskaf het. Jy kan ook versoek dat ons enige persoonlike inligting wat ons van jou het, uitvee. Dit sluit nie inligting in wat ons verplig is om te behou vir administratiewe, wetlike, of sekuriteitsdoeleindes nie.

Waar gaan jou data heen?

Besoekerkommentare kan nagegaan word deur ‘n ge-outomatiseerde gemorsposopsporingsdiens.