Op 31 Augustus 2019 vier EPH Events die Lente met die grootste proe- en vermaakfees wat die land nóg gesien het.
Proe’toria
Ons moes net gaan aanklop het by Touch of Class se Deon van der Merwe om meer uit te vind oor vanjaar se Proe’toria en sy gunstelinge.
Het jy geweet dat die sangeres Karlien van Jaarsveld ’n goeie blokkie sjokolade verkies? Ons het met haar gaan gesels oor kos én die opkomende Proe’toria fees wat eersdaags in Pretoria aangebied word.
Sit solank die ligte ‘aan’ want Dewald Wasserfall bring sy splinternuwe musiek en sy sin vir humor saam na vanjaar se Proe’toria-fees, wat vir die eerste keer in die Pretoria Botaniesetuin aangebied word.
Suid-Afrika se grootste proe- en vermaakfees, Proe’toria, is terug en hierdie jaar gaan dit nog groter en beter wees as ooit tevore.
Proe’toria, die derde van sy soort in Pretoria, sal op 25 Augustus 2018 op die gronde van een van die gewildste kuierplekke in Gauteng, Weiveld, plaasvind!