Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrisaam Fees»Bobby van Jaarsveld: ‘Feeste vier ons taal deur musiek’
Afrisaam Fees

Bobby van Jaarsveld: ‘Feeste vier ons taal deur musiek’

Redaksiespan23 April 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die sanger Bobby van Jaarsveld gaan dié jaar ook sy treffers op die Afrisaam Fees-verhoog sing.

Ons het gaan aanklop om uit te vind wat dié fees en Afrikaans vir hom beteken.

LEES OOK: Afrisaam Fees vier vanjaar weer Afrikaans

Hoeveelste keer is dit vir jou by die Afrisaam Fees?

Eks nie seker nie… Ek dink my tweede keer.

Wat beteken die Afrisaam Fees vir jou?

Feeste is altyd belangrik. Veral Afrikaanse feeste, want dit help om ons taal aan die gang te hou en wat is lekkerder om dit deur musiek te kan doen!

Wat beteken Afrikaans vir jou?

Dis wie ek is. Ek droom, slaap, eet, leef Afrikaans. Dis die taal van my hart.

Waarom dink jy is dit belangrik om feeste in Afrikaans te hê?

Dit is deel van wie ons is en deur Afrikaanse feeste hou vier ons die taal deur musiek en samesyn.

Waarna kan feesgangers uitsien wanneer jy op die verhoog is?

Dis ’n verrassing…

Noem drie moet hê items vir ’n fees.

In die winter baie beslis warm baadjies én komberse!

Het jy enige boodskap aan diegene wat nog nie kaartjies gekoop het nie?

Afrisaam is een van die lekkerste feeste in die land! Julle kan nie uitmis nie!

Die fees word vanjaar op 8 Junie 2019 op die gronde van die Springs Tegniese Hoerskool aangebied.

Die Afrisaam Fees word aangebied met The Marketing Zoo as bemarkingsvennoot en Afrikaanse Musieknuus as aanlyn mediavennoot.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrisaam Fees 2019: Hier’s alles wat jy moet weet!
Caroline Grace: ‘Afrisaam is ’n droom wat waar geword het’
Afrisaam Fees gee vanjaar terug aan ons viervoetige vriende
Afrisaam Fees vier vanjaar weer Afrikaans

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.