Vrydagaand is kykNET aand! Riana Nel, Adam Tas, Emo Adams, Gerhard Steyn, Jak de Priester, Juanita du Plessis, Dr. Victor…
Feeste
Bruis rockmusiek in jou are? Dan kan jy nie ’n aand met rock-legendes soos Karen Zoid, Kahn Morbee, Die Heuwels…
Huisgenoot vier 100-jaar en wat ‘n beter manier as ‘n gróót opskop. Die tema van hierdie opwindende konsert pas goed by Innibos se tema vir 2016 Droom Groot. Van Suid Afrika se gunsteling kunstenaars gaan jou drome laat waar word met ‘n skouspel wat jou wildste drome sal oortref.
“Klassieke musiekliefhebbers kan vanaf Vrydag, 27 Mei kaartjies koop vir Klein Karoo Klassique. Op die program vanjaar is die Suid-Afrikaanse…