Die ikoniese Afrikaanse musiekfees Liefde by die Dam het op Saterdag 18 April sy 10de verjaardag in styl gevier met…
Liefde By Die Dam
Saterdag 18 April 2026 gaan geskiedenis gemaak word wanneer Liefde by die Dam sy 10de bestaansjaar vier met ’n Super…
Liefde by die Dam is terug! Geniet top kunstenaars soos Die Heuwels Fantasties, Early B, en Spoegwolf op 3 Augustus in Johannesburg, 21 September in Windhoek, en 2 November in Kaapstad.
Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne ’n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop.
Vir die afgelope twee jaar het die pandemie alle konserte gekelder, maar nou is dit gelukkig weer tyd om die hekke wyd oop te swaai en te laat waai!
Op 16 November gaan die Kaap behoorlik sy litte losmaak by die jaarlikse Liefde by die Dam piekniek-styl konsert by Meerendal.
Die immergewilde Liefde by die Dam-konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook nou elke jaar ’n draai in die Wes-Kaap.
Op Sondag, 4 Augustus 2019 kan konsertgangers ’n onvergeetlike dag by die Emmarentia-dam verwag.
Goeie nuus vir musiekliefhebbers in Kaapstad! Die immergewilde Liefde By Die Dam-konsert, wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak vanjaar ook ’n draai in die Wes-Kaap.
Konsert en kuier gaan hand aan hand, en handjies vashou is mos Liefde.