Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Varstrap

varsTRAP is die eerste van sy soort in Suid-Afrika

Redaksiespan12 November 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Wat gebeur wanneer van die land se gewildste Boeremusiek-orkeste, ’n skreeusnaakse vermaakster en ’n gehoor wat passievol is oor langarm-ritmes saam onder een dak bymekaar kom? Jy kry die grootste danspartytjie van die jaar, met paartjies wat die nag om dans… net soos in die goeie ou dae!

Dié buitengewone konsert voeg die musikale talente van Klipwerf, Die Ventertjies, Kosie Beukes en Fatman bymekaar om een van die grootste samekoms wat gehore al beleef het van stapel te stuur.

varsTRAP is die eerste van sy soort in Suid-Afrika en meer as net ’n gewone konsert. Dis ’n volwaardige danspartytjie met die Dorp Toe-sanger, Fatman (Johan Brümmer – The Voice SA, seisoen 2), wat nie net die gehoor met sy sin vir humor gaan vermaak, maar ook sy eie treffers gaan sing. 

Jy kan ook die aand om dans saam jou geliefde op die voetstamp maat van die SAMA, Ghoema en SATMA-bekroonde Klipwerf Orkes, wat reeds vyftigjaar sinoniem is met braavleis en ’n lekker tyd. 

As langarm, kuier en Boeremusiek jou ding is, is hierdie iets wat jy verseker nie mag misloop nie. Bring jou vriende en familie. Daar’s slegs ’n aantal kaartjies nog oor. 

varsTRAP vind Saterdag, 23 November in Carnival City se Big Top-arena plaas. Kaartjies kos R150 per persoon en is beskikbaar by Computicket. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.