Varstrap varsTRAP is die eerste van sy soort in Suid-AfrikaRedaksiespan Wat gebeur wanneer van die land se gewildste Boeremusiek-orkeste, ’n skreeusnaakse vermaakster en ’n gehoor wat passievol is oor langarm-ritmes saam onder een dak bymekaar kom?