’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is.
Feeste
Alle paaie lei van 15 tot 18 Februarie 2018 na Reitz vir die 37ste VKB Bieliemieliefees, en as jy nie daar gaan wees nie, gaan jy uitmis op ’n bielie van ’n fees!
Die KKNK se spesiale Kuierbuurt-promosie op Oudtshoorn is met ’n week verleng.
Nadat Afrikaans is Groot reeds ’n ekstra vertoning vir hul Kaapstad-aanbiedings op 16 Maart bygevoeg het, is die vraag na kaartjies stééds oorweldigend.
Die 15de jaarlikse Suidoosterfees vind vanjaar van 26 April tot 1 Mei in die hartjie van Kaapstad plaas.
Die grootste sokkie-geleentheid van die jaar, Super Sokkie, kom wéér na Carnival City se Big Top Arena in Johannesburg – vir ’n derde keer.
Groot afwagting het geheers toe die program vir die 15de Suidoosterfees Vrydagaand, 1 Desember, by Nasdak in die Media24-gebou in Kaapstad bekend gestel is, en met rede; aanstaande jaar se fees beloof om meer opwindend as nog ooit tevore te wees.
Die eerste Piekniek & Musiek-konsert is byna uitverkoop. Dié konsert, met Elvis Blue en Tarryn Lamb as openingskunstenaar, vind 12…
Die geskiedenis van musiekfeeste is die naweek herskryf toe die jaarlikse Madeliefie Makietie-fees met reuse sukses vir die eerste keer op die Weskus stranddorpie Strandfontein aangebied is.
Die Madeliefie Makietie-fees wat oor slegs ’n paar dae – op Vrydag, 29 en Saterdag, 30 September – feesgangers, topkunstenaars en stalletjiehouers op Strandfontein aan die Weskus gaan verwelkom, wek groot opwinding.