Konsert en kuier gaan hand aan hand, en handjies vashou is mos Liefde.
Feeste
Brendan Peyper en Snotkop, wat beide op 28 en 29 Julie in Pretoria en 4 Augustus in Kaapstad tydens die gewilde Krone 5 konsert te sien is, deel hul gunsteling musiek in ’n Apple Music-speellys.
’n Reusebederf kan dalk op jou wag as jy nou, voor 25 Mei, jou kaartjies vir Classics bespreek.
Drie dae van Born to be Wild-ervarings vir die hele familie by die jaarlikse SPAR Kirkwood Wildsfees is die perfekte begin van die winter-skoolvakansie.
Is jy gereed om jou hande op die warmste kaartjie van die jaar te kry? Jacaranda Day is terug, en groter as ooit!
Ons het agter die gordyn gaan inloer en met Barry Pretorius, kreatiewe regisseur van die konsert gesels.
Vanjaar se Afrisaam Fees vind plaas op 8 en 9 Junie 2018 by Fabu Leux trou sentrum, op Springs, en die organiseerders beloof ’n groter as groot fees!
Jou gunsteling karnaval is terug; King Price-versekering en kykNET, in samewerking met Matchbox Live, keer terug na Dullstroom vir die tweede aflewering van Lekkerland Carnival op 7 April 2018.
Die jaarlikse gratis loodskonsert van Innibos, oftewel Minibos, vind op Vrydag, 11 Mei, om 17:30 op die rugbyveld by Hoërskool Bergvlam in Nelspruit plaas.
Die gewilde Afrikaanse konsert, Afrikaans is Groot, is terug in Pretoria, en wie weet? Vanjaar vlieg Steve of Jay dalk weer, miskien ontplof selfs meer vuurwerke as verlede jaar.