Indien jy nog nie een van die Piekniek & Musiek-konserte by Zevenwacht in Kuilsrivier bygewoon het nie, weet jy nie wat jy mis nie.
Piekniek & Musiek
Die gewilde Piekniek & Musiek-konserte keer terug na die Kaap hierdie somer!
Ná ’n massiewe en oorweldigende aanvraag, en die reuse sukses van die eerste twee Piekniek & Musiek konserte (met onder andere Elvis Blue en Theuns Jordaan), asook die derde produksie wat reeds uitverkoop is (met Die Heuwels Fantasties, Refentse & Jo Black wat op Sondag, 4 Maart plaasvind), het die organiseerders hierdie week ’n groot verrassing aangekondig.
Die eerste Piekniek & Musiek-konsert is byna uitverkoop. Dié konsert, met Elvis Blue en Tarryn Lamb as openingskunstenaar, vind 12…
Daar is geen beter manier om die laaste bietjie van ’n naweek te geniet as met ’n Sondagmiddag piekniek nie.…