Afrikaanse Musiek Nuus

Afrikaanse Musiek Nuus

Jou tuiste vir kraakvars musieknuus

  • TUIS
  • NUUS
    • Die Kontrak
  • TOP 40
  • RESENSIES
  • TV
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Afrisaam Fees
    • ATKV-Oesfees
    • Bakgat Country Opskop
    • Bok Dag
    • Classics
    • Ek ♥ die Vrystaat
    • In Afrikaans
    • Innibos
    • Jacaranda Day
    • Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
    • KKNK
    • Klein Karoo Klassique
    • Krone
    • Lekkerland Carnival
    • Liefde By Die Dam
    • Madeliefie Makietie
    • Optog!
    • Piekniek & Musiek
    • Proe’toria
    • SA Diva Spectacular Show
    • Suidoosterfees
    • Super Naweek
    • Super Sokkie
    • Umuzi Week of Festivals
    • US Woordfees
    • Varstrap
    • VKB Bieliemieliefees
    • Vrystaat Kunstefees
  • ROOITAPYT
    • Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings
    • Bokkies
    • Ghoema
    • SAMA
    • Tempos
    • OFM Golden Notes
  • WEN
  • #BESTEVAN
    • #BesteVan2020
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Deel jou geleentheid
    • Nuusbrief
    • Adverteer

Madeliefie Makietie

Madeliefie Makietie 

Country-legendes skop Strandfontein-fees af!

17 Oktober 2018 Digitaal

Feesgangers wat die Madeliefie Makietie, op 26 en 27 Oktober op Strandfontein bywoon kan uitsien na ’n bykomende bonus.

Lees Meer
Madeliefie Makietie 

Madeliefie Makietie terug op Strandfontein

10 Maart 2018 Digitaal

Die gewilde Madeliefie Makietie-fees, wat verlede jaar vir die eerste keer op Strandfontein aangebied is, keer vanjaar terug na die Juweeldorpie. Vanjaar se fees vind plaas op 26 en 27 Oktober en sluit van ons land se top kunstenaars in.

Lees Meer
Madeliefie Makietie 

Madeliefie Makietie herskryf resep vir feeshou op Strandfontein

5 Oktober 2017 Digitaal

Die geskiedenis van musiekfeeste is die naweek herskryf toe die jaarlikse Madeliefie Makietie-fees met reuse sukses vir die eerste keer op die Weskus stranddorpie Strandfontein aangebied is.

Lees Meer
Madeliefie Makietie 

Is jou feesskoene al afgestof vir Madeliefie Makietie 2017?

26 September 201726 September 2017 Digitaal

Die Madeliefie Makietie-fees wat oor slegs ’n paar dae – op Vrydag, 29 en Saterdag, 30 September – feesgangers, topkunstenaars en stalletjiehouers op Strandfontein aan die Weskus gaan verwelkom, wek groot opwinding.

Lees Meer
Madeliefie Makietie 

Groot opwinding binnekort by die Madeliefie Makietie

16 September 2017 Digitaal

Strandfontein is in rep en roer vir die Madeliefie Makietie wat vir die heel eerste keer op dié prentjiemooi Weskus-stranddorp aangebied word.

Lees Meer
Madeliefie Makietie 

Madeliefie Makietie trek ’n vars baadjie aan op Strandfontein!

14 Julie 201715 September 2017 Digitaal

Stof solank jou feesskoene af vir die immergewilde Madeliefie Makietie-fees wat vanjaar met ’n nuwe tuiste spog en vir die eerste keer op die bekoorlike Weskus-stranddorp Strandfontein gehou gaan word.

Lees Meer
Madeliefie Makietie 

Madeliefie Makietie wek groot opwinding

14 Junie 201715 September 2017 Digitaal

Die gewilde Madeliefie Makietie-fees wat vanjaar op die pragtige Weskus-stranddorp Strandfontein plaasvind, ontlok groot opgewondenheid in die Matzikama-streek.

Lees Meer
Madeliefie Makietie 

Gewilde Matzikama-fees skuif ná vyftien jaar

19 Mei 201715 September 2017 Digitaal

Die gewilde Madeliefie Makietie-fees, wat jaarliks op Vredendal aangebied is, verhuis na Strandfontein, die juweel stranddorpie aan die Weskus.

Lees Meer

GEWILD

  • Covid-19 verliese inspireer Ruan Josh se nuwe vrystelling
    Covid-19 verliese inspireer Ruan Josh se nuwe vrystelling
  • Déhan verwerk bekende Anneli van Rooyen-liedjie op eiesoortige manier
    Déhan verwerk bekende Anneli van Rooyen-liedjie op eiesoortige manier
  • Liefde, positiwiteit seëvier in nuwe Jan Rhaap-album
    Liefde, positiwiteit seëvier in nuwe Jan Rhaap-album
  • Zahn se nuwe enkelsnit is ’n bewys van haar volwassenheid
    Zahn se nuwe enkelsnit is ’n bewys van haar volwassenheid
  • Julanie J se man te sien in musiekvideo vir ‘Arm’
    Julanie J se man te sien in musiekvideo vir ‘Arm’
  • Die Kontrak 2: En #demisekeuse is…
    Die Kontrak 2: En #demisekeuse is…

Kopiereg © 2014 – 2021

Terme en Voorwaardes vir kompetisies | Huisreëls | info@afrmusieknuus.co.za