Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Piekniek & Musiek»Eerste Piekniek & Musiek-konsert byna uitverkoop
Piekniek & Musiek

Eerste Piekniek & Musiek-konsert byna uitverkoop

Redaksiespan30 Oktober 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die eerste Piekniek & Musiek-konsert is byna uitverkoop. Dié konsert, met Elvis Blue en Tarryn Lamb as openingskunstenaar, vind 12 November plaas.

“Afrikaanse musiek is ongelooflik gewild, en ek is bly ek kan konserte soos dié vir musiekliefhebbers reël. Ons het nie sulke Sondag-opsies in die Noordelike voorstede nie,” sê Ian Bredenkamp, organiseerder van die Piekniek & Musiek-konsertreeks.

Piekniek & Musiek is die geleentheid van die jaar met unike konserte op die grasperk van die Zevenwacht Landgoed in Kuilsrivier. Die konserte vind in die middae plaas en sal teen sonondergang reeds klaar wees. Van Suid-Afrika se top kunstenaars gaan die klankbaan vir jóú Sondagmiddag verskaf.

Bespreek jou piekniekmandjie, bring ’n kombers en geniet die ongelooflike atmosfeer. Die venue is kindervriendelik en het selfs klimrame vir die jongspan.

Elvis Blue gaan van sy grootste treffers opvoer vanaf sy nuwe album, Die Brug. Dié album pronk reeds met die Bokkie-toekenning vir album van die jaar asook die OFM-toekenning vir album van die jaar. In 2016 het Elvis ook geskiedenis gemaak met die meeste Ghoema-toekennings.

Die volgende konserte vind plaas op 4 Februarie met Theuns Jordaan en 4 Maart met Jo Black, Refentse en Die Heuwels Fantasties.

Geen kos en drank mag ingelaat word en geen sambrele en kampstoele. Bestel jou piekniekmandjie vooraf by WebTickets.

Kaartjies wissel tussen R60 en R140 en is beskikbaar by WebTickets. Hekke open om 14:00 en die konsert skop 16:00 af.

Piekniek & Musiek word met trots aangebied deur 28 Black – The Better Energy Drink in samewerking met kykNET, Bok Radio en Ian Bredenkamp Media. Vir meer besonderhede besoek www.piekniekenmusiek.com.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Snotkop, Theuns en Tarryn sluit Piekniek & Musiek-seisoen af!
Bobby en Robbie op volgende Piekniek & Musiek
Grootste Piekniek & Musiek-konsert sluit seisoen op hoë noot af
Piekniek & Musiek verskaf die klankbaan vir jóú Sondaemiddae

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.