Jacaranda FM, in samewerking met Gumtree, bring Jacaranda Day terug – met ’n nuwe tuiste. Op 27 May 2017 gaan…
Feeste
Die aftel na Innibos begin Vrydag, 19 Mei met die jaarlikse programbekendstelling, en gratis konsert by Hoërskool Bergvlam.
Ons het die KKNK-feesterein gaan verken saam met Johan C Venter en Hendrik Spangenberg. Die 23ste KKNK is die afgelope week aangebied op Oudtshoorn.
Die 2017 Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het op 8 April, met Juanita du Plessis, Bok van Blerk en vriende.
Ná twee uitverkoopte Krone 3-konserte verlede jaar by Carnival City in Gauteng kan aanhangers van dié konsertreeks uitsien na nóg ’n moewiese saamsing jol wat op Vrydag, 28 Julie, Saterdag, 29 Julie en Sondag, 30 Julie by Carnival City se Big Top Arena, plaasvind.
KKNK-feesgangers sal verheug wees om te hoor dat opelug musiekaande terugkeer na die Rivierbuurt. Dié fees vind plaas vanaf 8…
“Musiekliefhebbers by vanjaar se KKNK kan ’n wye spektrum van musiek beleef – van kontemporêr en klassiek, tot kabaret en…
Die wêreldbekende Suid-Afrikaanse tradisionele musiekgroep, Ladysmith Black Mambazo, gaan op 25 Maart by die tiende ATKV-Oesfees op Solms-Delta naby Franschhoek optree.
“Die program van die 23ste KKNK beloof vanjaar ’n belewing vir almal, met opwindende debuutwerk in alle genres en gewilde…
Teubes Wyne is trots om die derde Oeskoors-Fees aan te bied. Die opgewondenheid vir die 2017 druiwe-oestyd in die Matzikama-streek…