Die KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees), wat vanjaar vir die 25ste keer op Oudtshoorn aangebied word, se musiekprogram bevat 17 debuutproduksies.
KKNK
’n Kenmerk van hierdie jaar se KKNK-feesprogram, is verskeie optredes deur kunstenaars van Oudtshoorn en elders uit die Eden Distrik.
Feesgangers by vanjaar se KKNK kan uitsien na die debuut van 11 musiekproduksies, met uiteenlopende musiekstyle, deur ou bekendes en nuwe kunstenaars.
’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is.
Die KKNK se spesiale Kuierbuurt-promosie op Oudtshoorn is met ’n week verleng.
Ons het die KKNK-feesterein gaan verken saam met Johan C Venter en Hendrik Spangenberg. Die 23ste KKNK is die afgelope week aangebied op Oudtshoorn.
Die 2017 Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het op 8 April, met Juanita du Plessis, Bok van Blerk en vriende.
KKNK-feesgangers sal verheug wees om te hoor dat opelug musiekaande terugkeer na die Rivierbuurt. Dié fees vind plaas vanaf 8…