Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Suidoosterfees»Kunstreffers: Konsert van Hoop by vanjaar se Suidoosterfees
Suidoosterfees

Kunstreffers: Konsert van Hoop by vanjaar se Suidoosterfees

Redaksiespan10 Januarie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die 15de jaarlikse Suidoosterfees vind vanjaar van 26 April tot 1 Mei in die hartjie van Kaapstad plaas. Hierdie fees, met die tema Fantastiese 15 / Fabulous 15 / Uchunge chunge 15, spog weer met ’n groot konsert ter viering van Vryheidsdag: Kunstreffers, ’n Konsert van Hoop.

Suidoosterfees en Artscape bied hierdie asemrowende dans- en musiekskouspel aan. Die program is gevul met optredes deur kunstenaars soos Laurika Rauch en die Libertaskoor, asook die wenners van die Suidoosterfees Talentsoektog 2017: The Unknown Dansgroep, Vusumuzi Mpofu (digter) en Anja van den Berg (sanger). Robin Peters van The Voice-faam sing bekende treffers soos Bruno Mars se Versace on the Floor wat sal sorg dat die gehoor se voete jeuk. Verder sing operasangers Janel Speelman en Xolane Marman bekende klassieke werke, terwyl Camillo Lombard die musiekregie sal behartig.

Die konsert waartydens die sterre van môre die verhoog met die lewende legendes van vandag deel, beloof om ’n egte extravaganza te wees waaroor vir lank nog gepraat sal word.

Kunstreffers: Konsert van Hoop word in Afrikaans en Engels aangebied in die Operahuis. Kaartjies is beskikbaar teen R120, R80 en R40. Die vertoning vind plaas op Vrydag, 27 April van 15:00 tot 16:30. Kaartjies kan via Computicket gekoop word.

Johaar Mosaval is ‘n internasionale balletlegende. Hy het, onder andere, in sy jeug balletopleiding in Distrik Ses ontvang en uiteindelik as solis in die Koninklike Balletgeselskap opgetree waar hy een van Koningin Elizabeth se gunstelingdansers was.  Johaar vier vandeesmaand sy 90ste verjaarsdag en is Suidoosterfees bevoorreg om vanjaar hierdie lewende legende te vereer met die produksie, The Johaar Mosaval Journey: District Six to the Royal Ballet. Dit is Saterdag 28 April van 19:00 tot 20:30 in die Artscape Operahuis te sien. Kaartjies beloop R120, R80 en R40.

Verdere hoogtepunte by die Suidoosterfees 2018 is Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe in Karoo Swing innie Kaap. Beroemdes soos Shaleen Surtie-Richards, Vinette Ebrahim en Evita Bezuidenhout sal ook ʼn draai maak terwyl die jazz-ikoon Melanie Scholtz in Kaapse Tango sal optree. Kom kuier hier waar die Suidoosterwind ons sommer lekker deurmekaar kan waai.

Bly op hoogte van die jongste Suidoosterfees-nuus  op Facebook (@Suidoosterfees), Twitter (@Suidoosterfees), Instagram (@Suidoosterfees) en  besoek www.suidoosterfees.co.za.

Vir meer inligting, kontak vir Lyndsay Cader (Lyndsay.Cader@media24.com / 021 408 3560 / 084 282 2040).

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Suidoosterfees laat inryteater herleef met kykNET Atlantic inryfees
Fantastiese top 15 kunstenaars by vanjaar se Suidoosterfees
Programbekendstelling van 15de Fantastiese Suidoosterfees ’n reuse sukses

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.