Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef.
Suidoosterfees
Die Suidoosterfees, met die tema Fantastiese 15 spog met van Suid-Afrika se mees talentvolle en gewilde kunstenaars.
Die 15de jaarlikse Suidoosterfees vind vanjaar van 26 April tot 1 Mei in die hartjie van Kaapstad plaas.
Groot afwagting het geheers toe die program vir die 15de Suidoosterfees Vrydagaand, 1 Desember, by Nasdak in die Media24-gebou in Kaapstad bekend gestel is, en met rede; aanstaande jaar se fees beloof om meer opwindend as nog ooit tevore te wees.