SPAR Kirkwood Wildsfees SPAR Kirkwood Wildsfees 2018: Gebore om wild te wees!Redaksiespan Drie dae van Born to be Wild-ervarings vir die hele familie by die jaarlikse SPAR Kirkwood Wildsfees is die perfekte begin van die winter-skoolvakansie.