Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Classics

Maak jou drome waar met Classics 2018

Redaksiespan16 Mei 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link
FOTO: Verskaf

’n Reusebederf kan dalk op jou wag as jy nou, voor 25 Mei, jou kaartjies vir Classics bespreek.

Dié musikale extravaganza, wat op 9 Junie in Pretoria gehou word, spog met kunstenaars soos Patrizio Buanne, Amira Willighagen, Jannie Moolman, Corlea Botha, Monique Steyn, Kevin Leo, Touch of Class, Joseph Clark en Stèfan Bezuidenhout.

Afgesien van ’n konsert wat jou asem sal wegslaan en vir vele magiese oomblikke gaan sorg, gaan jou dag volgepak wees met spesiale oomblikke.

As jy die gelukkige wenner is en jy moet vlieg na die vertoning, sal jou vlugkostes gedek word (dit geld vir tot 10 persone in die groep).

Lexus gaan jou in styl optel en na die konsert en terug na jou huis of die lughawe neem. Jy gaan heerlik kan uitspan by die Sun Maslow, Time Square, waar die konsert gehou word en jy gaan ook aandete geniet by die restaurant van jou keuse by die Time Square Casino.

Dan kan jy kyk of die geluk nog verder aan jou kant is met ’n bewys van R1,000 om in die casino te geniet.

Om alles te kroon gaan jy ook toegang kry tot die agterverhoog, om die kunstenaars te ontmoet en ’n kiekie of twee te neem.

LEES OOK: Agter die Classics-gordyn met Barry Pretorius

Die konsert beloof om vanjaar vol hoogtepunte te wees en treffers van Bon Jovi en Andrew Lloyd Webber, asook uittreksels vanuit The Lion King en The Greatest Showman, sal gehoor word.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket, Shoprite/Checkers-, House & Home-winkels, of kontak 0861 915 8000. Jy kan ook aanlyn bespreek by online.computicket.com. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Lexus POP Classics 2024: ’n Aand van musikale magie in Pretoria
Agter die Classics-gordyn met Barry Pretorius
Classics kom weer in Junie

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.