Maak gereed vir die hoogtepunt van musikale uitnemendheid by Lexus POP Classics 2024 op 3 Augustus in die SunBet Arena, Pretoria. ’n Onvergeetlike viering van musiek en talent wag!
Classics
’n Reusebederf kan dalk op jou wag as jy nou, voor 25 Mei, jou kaartjies vir Classics bespreek.
Ons het agter die gordyn gaan inloer en met Barry Pretorius, kreatiewe regisseur van die konsert gesels.
Die skouspelagtige Classics is Junie terug in Pretoria en musiek word gevier – alles van Bon Jovi tot Andrew Lloyd Webber, van Cyndi Lauper tot Evanescence.