Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Krone

Híérdie treffers is Brendan en Snotkop se gunsteling

Geborg Deur: Apple MusicApple Music17 Mei 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Het jy al gewonder waarna jou gunsteling musieksterre luister wanneer hulle op die langpad is? Brendan Peyper en Snotkop, wat beide op 28 en 29 Julie in Pretoria en 4 Augustus in Kaapstad tydens die gewilde Krone 5 konsert te sien is, deel hul gunsteling musiek in ’n Apple Music-speellys.

Die Krone-konsep is uiters gewild, tog baie eenvoudig: die grootste plaaslike en internasionale  ranglys-treffers van toeka tot nou, die gewildste kunstenaars in SA en ’n gehoor wat in karaoke styl oorgehaal is vir ’n lekker saamsing jol.

Al die treffers word saamgestring in energiebelaaide, slim verwerkte keurspelle met woorde wat op die grootskerm vertoon word – ’n ideale geleentheid vir enige iemand, van die toekomstige top 20 nommer een tot diegene wat liefs hulself by stort-concertos moet bepaal, om lekker saam te sing totdat hul stemme nie meer kan nie!

LEES OOK: Krone 5 gerat vir Pretoria én Kaapstad

Brendan verkies ietsie van Elandré, Kurt Darren, Imagine Dragons, Ed Sheeran en Taylor Swift, terwyl Snotkop op sy beurt Liezel Pieters, Robbie Wessels, Jo Black en selfs Justin Bieber verkies.

Krone 5 vind vanjaar plaas by die Sun Arena van Time Square in Pretoria asook in die GrandWest Arena van Grand West in Kaapstad. Kaartjies vir die konsert is nóú beskikbaar by iTickets.

Luister hier na Brendan se speellys:

Luister hier na Snotkop se speellys:

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!
SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring
Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert
‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.