Optog! Optog!: Tog te musikaalRedaksiespan Die kombi is gelaai en die talent volop. Hier’s die kunstenaars wat deel uitmaak van die Tog te musikaal-reeks van Optog!
Optog! Optog!: Tog te legendariesRedaksiespan Ons land het geen te kort aan ikone nie en daarom toer die grootstes ook saam met Optog!
Optog! Optog! bring die kunste na jóúRedaksiespan Optog! is die grootste enkele konserttoer deur plaaslike sanger, akteurs en musikante en vind tussen Februarie en Desember 2019 plaas op verskeie dorpe oor die hele Suid-Afrika.