Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Bok Dag

Bok Dag 2018: ’n Fees jonk van gees

Redaksiespan20 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Op 30 Desember 2018 gaan Bok van Blerk en van sy uitgesoekte vriende op Plettenbergbaai byeenkom vir ’n eendag fees soos min.

Bok Dag 2018 is ’n fees wat saamgestel is vir feesgangers wat ‘jonk van gees’ is. Dis ’n kuier met ’n visie, missie en betekenis.

“Die fees is ’n geleentheid om weg te breek van die moeilike stereotipes en kettings van die verlede en saam te kom in ’n viering van alles wat ons diverse moederland so uniek maak,” vertel die organiseerders in ’n verklaring.

Daar’s wyd en suid gesoek na net die beste en lekkerste Afrikaanse kunstenaars. Bok van Blerk, wat die voortou by dié fees sal neem, word vergesel met twee van die land se mees opwindende musiekgroepe – Die Heuwels Fantasties en Spoegwolf. Die Kontrak se Ivan Roux sal ook op die verhoog te sien wees.

Die fees word met trots aangebied deur Lucky Fish en Bok van Blerk en geborg deur Netwerk24, Sarie, Weg!, Weg Ry & Sleep, Landbou Weekblad en Huisgenoot.

Kyk hier na die lokprent:

 
Kaartjies vir die fees is nóú aanlyn beskikbaar by Howler. Klik hier om joune aan te skaf.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.