Wees die ‘nuwe begin’ in ’n kind se lewe en kom kuier saam met Dewald Wasserfall vanaf 1 tot 31 Desember op vanjaar se Jakaranda Kinderhuis Liggiefees.
Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Vat die ‘pad’ na die jaarlikse Jakaranda Kinderhuis Liggiefees, wat vanaf 1 tot 31 Desember op die gronde van die Jakaranda Kinderhuis in Pretoria, plaasvind en kom luister na Joe Foster se ‘hartklank’.
Die nuweling Hanco kuier dié jaar saam op die jaarlikse Jakaranda Kinderhuis Liggiefees, wat vanaf 1 tot 31 Desember op die gronde van die Jakaranda Kinderhuis in Pretoria, plaasvind.
Die sangeres Sharoney is vanjaar deel van die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees wat vanaf 1 tot 31 Desember op die gronde van die Jakaranda Kinderhuis in Pretoria plaasvind.
Feesgangers by die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees kan daarna uitsien om op uitgesoekte aande vermaak te word deur top-musikante.