Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
In Afrikaans

Hartenbos in Afrikaans: ‘Die hart van Afrikaans’

Redaksiespan20 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Een van die hoogtepunte op die In Afrikaans-konsertreeks is die gala geleentheid, Hartenbos in Afrikaans, waar 16 van ons land se gewildste kunstenaars op een verhoog te sien is.

Jo Black is een van dié kunstenaars en ons het natuurlik gaan uitvind waarna konsertgangers kan uitsien!

Dis jou tweede jaar by In Afrikaans. Wat maak dié konsert so uniek?

Hartenbos is die hart van Afrikaans en dis altyd ’n voorreg om voor so baie mense op te tree.

As jy die gevoel van In Afrikaans in vyf woorde kon vasvang, wat sal dit wees?

Die hoogtepunt van die jaar!

Waarna kan konsertgangers uitsien, wanneer jy op die verhoog is?

Hulle gaan vir die eerste keer my nuwe enkelsnit Voel Jy Die Genade hoor.  

LEES OOK: Jo Black deel goeie nuus

Het jy enige woorde aan die wat nog nie kaartjies het nie?

Kry jou kaartjies nou, dit was laasjaar vroeg al uitverkoop, jy wil dit nie mis nie!

Kaartjies vir Hartenbos in Afrikaans is nóú by iTickets beskikbaar. Klik hier om joune aan te skaf.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hartenbos In Afrikaans’ so te sê uitverkoop!
Hartenbos hou wéér konsert ‘in Afrikaans’!
Kersfees in Afrikaans: Kersliedere onder Hartenbos se sterre
SKREE in Afrikaans: ‘Vry, kwaai en vryerig’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.