Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
In Afrikaans

Kersfees in Afrikaans: Kersliedere onder Hartenbos se sterre

Redaksiespan18 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Op 24 Desember word die kerse aangesteek vir ’n aand van Kersliedere onder Hartenbos se sterre.

Die duo, Douvoordag, wat vir ’n tweede keer by Kersfees in Afrikaans betrokke is het ons meer vertel hiervan.

Dis jul tweede jaar by Kersfees In Afrikaans. Waarom is jul weer betrokke?

Kersfees lê ons baie na aan die hart – dis ’n tyd van samesyn, van liefde, van familie, van om die geboorte van ons Skepper te vier. Ons glo musiek het die krag om mense se lewens te verander – daarom is dit vir ons ’n wonderlike voorreg om weer betrokke te wees by die Kersfees in Afrikaans aand waar duisende mense bymekaar kom.

Waarna kan die gehoor uitsien?

Duisende mense wat bymekaar kom en Kersliedere by kerslig onder die sterre sing! Roan Ash en Jan de Wet is natuurlik saam met ons op die verhoog, so ons glo dit gaan ’n onvergeetlike aand wees.

Wat maak In Afrikaans so spesiaal?

In Afrikaans poog werklik om terug te kom na die hart agter die musiek. Om te sorg vir daardie hoendervleis oomblikke. Dit is ’n ontspanne atmosfeer en die mense is almal in ’n ligte luim – hoe dan anders as jy met vakansie by die see is!

Het julle enige boodskap aan diegene wat nog nie kaartjies het nie?

Moenie na die tyd spyt wees as jy by almal hoor watter wonderlike ervaring die In Afrikaans-konsertreeks was nie! Steve Hofmeyr se SKREE in Afrikaans gaan sorg vir ’n hele paar verrassings, Kersfees in Afrikaans gaan absoluut magical wees en die Hartenbos in Afrikaans konserte gaan jou wegblaas met 16 kunstenaars op die verhoog en van ons land se top musikante! Kaartjies verkoop vinnig, so moenie wag nie!

Watter Kersherinnering sal jul altyd koester?

Oukersaande saam met ons families in Stilbaai waar ons almal saam liedjies sing.

Kaartjies vir Kersfees in Afrikaans is nóú beskikbaar by iTickets. Klik hier om joune aan te skaf.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hartenbos In Afrikaans’ so te sê uitverkoop!
Hartenbos hou wéér konsert ‘in Afrikaans’!
Hartenbos in Afrikaans: ‘Die hart van Afrikaans’
SKREE in Afrikaans: ‘Vry, kwaai en vryerig’

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.