Valeska Muller se moderne popmusiekverwerking, Verdwaal Saam Met Jou, is gedurende September 2018 aan radiostasies landswyd uitgereik en aanhangers kan nie genoeg van haar unieke stem en musiekstyl kry nie!
Nuus
Jy kan die ‘bobjan’ uit die bos haal maar nie die bos uit die ‘bobjan’ nie.
Sedert Brendan Peyper se verskyning op die Suid-Afrikaanse musiektoneel drie jaar gelede, stoom sy loopbaan met mening en tonne sukses, voort.
Die 19-jarige Tasha van Middelburg in Mpumalanga is die volgende deelnemer in VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak, om huis toe te gaan.
Samantha Leonard se eerste Afrikaanse enkelsnit, ’n Duisend Keuses, is gedurende September 2018 vrygestel en is reeds besig om die trefferparades van radiostasies landwyd te klim.
Die gewilde en bekroonde kletsrymer van Port Elizabeth, Early B, se spitsvondige lirieke en humoristiese musiekstaaltjies, het oor die afgelope paar maande groot opslae in die musiekbedryf gemaak en verskeie treffers opgelewer.
Die musikale groep, DECA, het lank nie meer enige bekendstelling nodig nie.
Rocco de Villiers se splinternuwe enkelsnit, Wat Om Te Dra Agter Op ’n Bakkie, is pas uitgereik en hierdie liedjie gaan jou verseker na die dansvloer lok!
Die bekroonde sanger, liedjieskrywer, kitaarspeler en nou ook aanbieder van die tydskrif-styl en televisieprogram, Ontbytsake, Leon Gropp, het pas ’n splinternuwe enkelsnit en musievideo, Jy In My Gedagtes, vrygestel.
Lianie May, wat reeds vir elf jaar in musiekliefhebbers se huise kuier, sê sy gaan volgende jaar ’n ‘nuwe fase’ betree.