Afrikaans se pop koningin, Juanita du Plessis se dogter, Franja stel binnekort haar debuut-album, My Verhaal bekend. Dit lyk of…
Nuus
Varsity Sports en kykNET snoer kragte saam om ’n nuwe koorkompetisie te loods. Varsity Sing saai vir die eerste keer…
Die gewilde musiekprogram Jukebox gaan vanaf Saterdag, 2 Julie 2016, slegs op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) uitgesaai word. kykNET (DStv-kanaal 144) …
Die eerste reeks van die Suid-Afrikaanse The Voice-sangkompetisie was ongetwyfeld reeds een van die musiek- en vermaakgebeurtenisse van die jaar.…
Daar was geen twyfel dat Henrico Coetzer (23) die één is wat sy nuwe liedjie, Soos Reën moet sing nie. …
Neil Somers se splinternuwe musiekvideo, Silwer Kombers, is pas hierdie naweek bekendgestel en is vervaardiger deur Christian Botha van Brickwolf…
Die talentvolle Cordelia, wat bekendheid verwerf het met liedjies soos Mal in jou kop en Eerste Woorde, het kragte saamgesnoer…
Jennifer Zamudio se 11de album sal in Junie 2016 op die rakke wees. Die titelsnit van die gelyknamige album Ongelooflik is Jennifer se tweede projek in noue samewerking met Palmer Global Ink in Nashville, Tennesse VSA.