’n Beter titel kon JJ nie gekies het nie, want slaan jy die woord ‘koester’ na, vind jy sinonieme soos; om te vertroetel, te beskerm en veilig te laat voel.
Nuus
Geraldine Scholtz, die blonde, blouoog-talent is terug met ’n nuwe enkelsnit waaroor die land gaande gaan wees.
In die jongste aflewering van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak, is die 20-jarige onderwysstudent van Uitenhage, Tyral-Lee Miggels se kontrak deur die grootbaas opgeskeur.
Die sangeres Elme Churr se splinternuwe enkelsnit, Jy Maak Dit Moeilik, is pas uitgereik, en dit is ’n snit wat so na aan haar hart lê.
Die River Life Festival, met Die Heuwels Fantasties, vind op 6 Oktober by die Roodevalley Faircity Hotel in die hartjie van Pretoria plaas.
Die musiekvideo vir Die Gelofte, wat deur Forum Films vervaardig is, is pas uitgereik!
Dit lyk nie asof daar enigiets is wat Prime Circle nie goed kan doen nie!
Vincent Gordon se nuutste enkelsnit gaan beslis ’n tendens begin om te sien wie kan ‘Stap Soos Karlien’.
Ná vier jaar se stilte keer die sangeres, Zita Pretorius, terug na die musiekwêreld met ’n kraakvars enkelsnit, Hoekom Maak Jou Soene Seer.
Die gesegde lui nie verniet: “Twee is beter as een”, en juis vir daardie rede is daar opwinding in die lug oor die duo MWAH en Stephantasties wat onlangs kragte saamgesnoer het, met ’n splinternuwe enkelsnit.