Die jong sangeres, Maruchè, se splinternuwe enkelsnit en musiekvideo, Drome Word Waar, is pas bekendgestel en is ’n motivering vir luisteraars om hul drome na te jaag.
Nuus
Ná die sukses van sy tweede album, Opge-Rhaap, is Jan Rhaap terug met ’n splinternuwe album, Wat Is Mens?
Mariska se tweede enkelsnit, Versekerseker, vanaf haar album, Dankie is onlags bekendgestel en word reeds uitstekend deur radiostasies landswyd ontvang.
Hart Op Jou Mou is die perfekte kombinasie van treffende lirieke en ’n meesleurende deuntjie, wat Sunel se besonderse stem vertoon.
Verona se debuut-album, Maskers, is vroeër in 2018 uitgereik en dié album lewer net treffer musiek op.
Die sangeres en deesdae ook aanbieder van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks, Boer Soek ’n Vrou, Leah is terug met ’n splinternuwe enkelsnit.
2ndLife het pas ’n splinternuwe enkelsnit en musiekvideo, Wie Ek Is, bekendgestel. Hierdie liedjie en video met rou, emosionele woorde, deur een van Suid-Afrika se mees geliefde sangers, BOON, gaan verseker die hartsnare roer!
Die kroegman van Pretoria, Wilha Carstens, is dié week sy kontrak kwyt in VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak.
Daar is nie vir Sky Ocean ’n spesifieke oomblik wat sy besef het dat sy ’n musikant wou word nie. Dit is iets wat net nog altyd daar is.
Die multi-platinum verkoper, Riana Nel, het onlangs die titel van haar jongste album op die Jacaranda FM-ontbytprogram Breakfast with Martin Bester verklap.