Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Samantha Leonard se eerste musiekvideo is hier
Nuus

Samantha Leonard se eerste musiekvideo is hier

Redaksiespan23 Oktober 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Fathom Media

Samantha Leonard se eerste Afrikaanse enkelsnit, ’n Duisend Keuses, is gedurende September 2018 vrygestel en is reeds besig om die trefferparades van radiostasies landwyd te klim. Die musiekvideo vir hierdie treffende liedjie is ook bekendgestel.

Kyk die video hier:

 
 
Die video is in ’n moderne eksklusiewe huis in Ebotse Country & Golf Estate in Benoni verfilm en deur die bekende span van Fathom Media vervaardig. Samantha het self die konsep uitgewerk.

“Dit was vir my belangrik om my enkelsnit, wat die fondasie is van my album, van die begin af eerlik te hou wanneer dit kom by die skryf van die liedjie asook die visuele kant van die musiekvideo daarvoor. Ek wou seker maak dit kom uit ’n ware plek en vertel my storie deur my eie oë as kunstenaar van waar ek op hierdie punt van my lewe en loopbaan staan,” sê Samantha.

Die konsep van die video is om die stryd van ’n kunstenaar in die moderne sosiale media klimaat te wys waar soveel aandag op beeld en opinies geplaas word. Haar verskyning in die video terwyl sy besig is om voor te berei vir ’n fotosessie in ’n opwindende eksklusiewe huis fokus op die uitdaging om ’n publieke persoon te wees en ’n private persoon.

LEES OOK: Samantha Leonard se eerste Afrikaanse snit bekendgestel

“Deur hierdie storie wil ek ander inspireer wat dalk dieselfde pad stap of moedeloos voel om nooit op te gee ten spyte van al die struikelblokke en opinies wat na ons kant toe gegooi word nie. Om te onthou dat jy nie op ander om jou kan staat maak om jou drome waar te maak nie.  Dis iets wat net jy vir jouself kan doen. Wees altyd getrou aan jouself en jou waardes waarop jy staan en in glo,” sluit Samantha af.

’n Duisend Keuses is die titelsnit van haar debuut-album wat vroeg in 2019 uitgereik sal word.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.