Afrikaanse Musieknuus

Afrikaanse Musieknuus

Jou tuiste vir kraakvars musieknuus

  • TUIS
  • NUUS
    • Die Kontrak
  • TOP 40
  • RESENSIES
  • TV
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Afrisaam Fees
    • ATKV-Oesfees
    • Bakgat Country Opskop
    • Bok Dag
    • Classics
    • Ek ♥ die Vrystaat
    • In Afrikaans
    • Innibos
    • Jacaranda Day
    • Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
    • KKNK
    • Klein Karoo Klassique
    • Krone
    • Lekkerland Carnival
    • Liefde By Die Dam
    • Madeliefie Makietie
    • Optog!
    • Piekniek & Musiek
    • Proe’toria
    • SA Diva Spectacular Show
    • Suidoosterfees
    • Super Naweek
    • Super Sokkie
    • Umuzi Week of Festivals
    • US Woordfees
    • Varstrap
    • VKB Bieliemieliefees
    • Vrystaat Kunstefees
  • ROOITAPYT
    • Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings
    • Bokkies
    • Ghoema
    • SAMA
    • Tempos
    • OFM Golden Notes
  • WEN
  • #BESTEVAN
    • #BesteVan2020
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Deel jou geleentheid
    • Nuusbrief
    • Adverteer

Die Kontrak

Die Kontrak 

Die Kontrak 2: En #demisekeuse is…

8 Februarie 20218 Februarie 2021 Digitaal

Ná maande se soektog is die eerste twee deelnemers vir die nuwe seisoen van Coleske Artists se gewilde werklikheidsreeks, Die Kontrak, onlangs aangekondig!

Lees Meer
Die Kontrak 

Nóg ’n Die Kontrak-deelnemer spog met ’n Coleske-kontrak

1 Februarie 20214 Februarie 2021 Digitaal

Met sy smeulende stem het hy nie net een van die aanbieders in vervoering gehad nie, maar duisende kykers wat weekliks ingeskakel het vir Die Kontrak.

Lees Meer
Die Kontrak 

Die Kontrak 2: Vir eers op ys!

1 Mei 202025 Mei 2020 Digitaal

Weens die deurlopende beperkings op sosiale geleenthede en byeenkomstes tydens die onderskeie vlakke van die nasionale COVID-19-inperking, sal inskrywings vir die tweede seisoen van Die Kontrak tot verdere kennisgewing uitgestel word.

Lees Meer
Die Kontrak 

Die Kontrak 2: Ontmoet die mentors

23 April 202023 April 2020 Digitaal

Ná ’n ongelooflike eerste seisoen, duisende inskrywings en ’n wenner wat die musiekindustrie gestormloop het, is Die Kontrak uiteindelik terug.

Lees Meer
Die Kontrak 

Die Kontrak 2: Ontmoet die kenners

21 April 202021 April 2020 Digitaal

Ná ’n ongelooflike eerste seisoen, duisende inskrywings en ’n wenner wat die musiekindustrie gestormloop het, is Die Kontrak uiteindelik terug.

Lees Meer
Die Kontrak 

Die Kontrak 2: Ontmoet die aanbieders

20 April 202020 April 2020 Digitaal

Ná ’n ongelooflike eerste seisoen, duisende inskrywings en ’n wenner wat die musiekindustrie gestormloop het, is Die Kontrak uiteindelik terug. Hierdie keer met ’n paar nuwe gesigte.

Lees Meer
Die Kontrak 

Die Kontrak binnekort terug op ’n nuwe TV-kanaal

13 Maart 202013 Maart 2020 Digitaal

Ná ’n ongelooflike eerste seisoen, duisende inskrywings en ’n wenner wat die musiekindustrie gestormloop het, is Die Kontrak, na talle versoeke van die publiek, uiteindelik terug en dié keer sal dit deur almal op die gratis televisisiekanaal, eTV, geniet kan word.

Lees Meer
Die Kontrak 

‘Die Kontrak’ benoem vir ’n SAFTA

8 Februarie 20198 Februarie 2019 Digitaal

Die Kontrak, VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se gewilde werklikheidreeks, is onglangs vir ’n gesogte Suid-Afrikaanse rolprent- en televisieprys (SAFTA) in die kategorie, Beste musiekprogram benoem.

Lees Meer
Die Kontrak 

Die Kontrak: Sien dié deelnemers wéér saam op verhoog

5 Desember 20185 Desember 2018 Digitaal

Alhoewel VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidreeks, Die Kontrak, tot ’n einde gekom het, kan aanhangers van dié reeks vyf van die deelnemers vir oulaas weer saam op die verhoog sien.

Lees Meer
Die Kontrak 

Demi Lee Moore: ‘Die Kontrak het my drome waar gemaak’

3 Desember 20183 Desember 2018 Digitaal

Op 23 November 2018 het die kaalvoet-meisie van Durbanville, Demi Lee Moore, se lewe handomkeer verander toe sy as die wenner van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidreeks tydens die Afrikaans is Groot-megakonsert aangewys is.

Lees Meer
  • VORIGE

TOP-40

Kopiereg © 2014 – 2021

Terme en Voorwaardes vir kompetisies | Huisreëls | info@afrmusieknuus.co.za