Ná die sukses van haar debuutalbum, Wat ’n Hart Laat Lag, is Heidi terug met ’n splinternuwe enkelsnit.
Nuus
Die sangeres en veldaanbieder van die kykNET NOU!-program Jukebox, Suzzi Swanepoel, se splinternuwe enkelsnit is pas uitgereik.
Op 23 November 2018 het die kaalvoet-meisie van Durbanville, Demi Lee Moore, se lewe handomkeer verander toe sy as die wenner van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidreeks tydens die Afrikaans is Groot-megakonsert aangewys is.
In ’n video-onderhoud, wat onlangs vrygestel is, gesels Mariska oor die maak van haar nuwe musiekvideo asook die liedjie self.
Hammie, sy snor, sweetpak en splinternuwe enkelsnit is hier om jou partytjie op sy kop te draai.
Indien jy ’n groot Afrikaanse konsert of twee misgeloop het, kan jy dit Desember op kykNET sien.
Vanaf 1 tot 4 Februarie 2019 gaan Bobby van Jaarsveld saam met vyf van sy vriende – Karlien van Jaarsveld, Stefan B, Leah, Willem Botha en Tussen Sterre – op die splinternuwe MSC Musica van Durban na die Portuguese Eiland vaar.
Die donkerkop-sangeres, Mari Bosman, is terug met ’n nuwe enkelsnit, Man soos my Pa – ’n ballade met baie trefkrag.
Die wenner van VIA (DStv-kanaal 147) se musiektalentkompetisie Die Kontrak is amptelik op Vrydag 23 November by die eerste Afrikaans is Groot-megakonsert van 2018 by die Sun Arena, Pretoria aangekondig.
Die wenner van VIA (DStv-kanaal 147) se musiektalentkompetisie Die Kontrak sal amptelik op Vrydag 23 November by die eerste Afrikaans is Groot-megakonsert van 2018 by die Sun Arena, Pretoria aangekondig word.