Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Suzzi Swanepoel se nuwe enkelsnit is hier
Nuus

Suzzi Swanepoel se nuwe enkelsnit is hier

Redaksiespan4 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die sangeres en veldaanbieder van die kykNET NOU!-program Jukebox, Suzzi Swanepoel, se splinternuwe enkelsnit is pas uitgereik.

Man Vir My is die vierde enkelsnit van haar debuutalbum, Stukkies Van My.

Die album vertel van die verskillende emosies van liefde en hierdie enkelsnit, beeld die ongekende geluk van verliefdheid uit, maar ook die vreugde dat jy jou sielsgenoot gevind het.

“Dit is ’n wonderlike gevoel om gelukkig te wees en te weet dat jy iemand het wat deur dik en dun by jou sal staan,” vertel sy.

Met die musiekvideo, wat ook vrygestel is, wou  Suzzi ’n dag in die lewe van ’n paartjie uitbeeld. ’n Sondagmidag op die strand en roomys-eet by die promenade – ’n uitstappie wat deur albei gekoester word.

Kyk die musiekvideo hier:

 
“Ek was toevallig in Kaapstad vir die Silwerskermfees en het besluit om twee nuwe musiekvideos daar te skiet – Man Vir My en dan ook Blou Sweeties, met ’n rock-aanslag, wat vroeg volgende jaar vrygestel gaan word,” verklap die sangeres.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.