Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Die Kontrak»Die Kontrak: En die wenner is…
Die Kontrak

Die Kontrak: En die wenner is…

Redaksiespan23 November 2018
FOTO: Willem Botha
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die wenner van VIA (DStv-kanaal 147) se musiektalentkompetisie Die Kontrak is amptelik op Vrydag 23 November by die eerste Afrikaans is Groot-megakonsert van 2018 by die Sun Arena, Pretoria aangekondig. Dié episode word egter eers Woensdag 28 November om 20:00 op die Afrikaanse leefstylkanaal uitgesaai.

Die Durbanviller Demi Lee Moore (28) het uiteindelik ’n platekontrak van een miljoen rand by Coleske Artists losgeslaan.

Demi Lee Moore se mentor in die kompetisie was Monique Steyn.  

Herleef die wenoomblik hier:

 
Die Kontrak-toptwee se musiekvideo’s het die afgelope week amptelik gedurende die uitsending van Die Kontrak gepremiere. Die musiekvideo’s vir Demi Lee Moore se Mis eet slaap herhaal en Ivan Roux se Daai ding kan nou eksklusief op die JOOX-app gestroom word. Die toptwee se albums is tans landwyd op die rakke van Musica-winkels beskikbaar.

Kyk Demi Lee se musiekvideo vir Mis eet slaap herhaal hier:

 
Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA uitgesaai met heruitsendings op Vrydae om 19:00, Saterdae om 21:00 en Sondae om 18:00. Die JOOX-app is die amptelike stroomvennoot van Die Kontrak.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Kontrak 3: Hier is die top-24!
Die Kontrak 3: Inskrywings is nóú oop!
‘Die Kontrak’ se Deidré reik debuut-enkelsnit uit
Die Kontrak 2: Hier is die top-26!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.