Skaars drie maande sedert die musiekkroonprins van Moepelfontein sy buiging op die Weiveld-verhoog in Pretoria gemaak het, is hy terug om gehore verder te vermaak.
Nuus
In vandeesweek se aflewering van VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se nuwe werklikheidsreeks, Die Kontrak, het die mentors elk twee deelnemers vir hul kontrakte gekies.
Michael Blignaut se eerste enkelsnit, Naglig, is die perfekte bewys dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe.
Sowat 15 minute se ry vanaf Pretoria, op die oewer van die Pienaarsrivier, lê die pragtige Roodevalley Faircity Hotel.
Joshua Ziervogel (8) het sosiale media aan die gons nadat hy onlangs in Lefra Produksies se Revue 2018 opgetree het as deel van Laerskool van Riebeeckpark se revue, Riebies Diner.
VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se nuwe werklikheidsreeks, Die Kontrak, het op Woensdag, 19 September die lig gesien.
As jy al ooit gevoel het dat jy van iemand hou, maar nie jou gevoelens in woorde kan sit nie, is die sanger Dirk van der Westhuizen se splinternuwe enkelsnit, Net So (Mmm), net vir jou!
Die nuwe gesig van Ontbytsake, wat op 15 September 2018 verwelkom is, is niemand anders as die bekroonde sanger en kitaarspeler, Leon Gropp.
Die manne van DZL skop die lente me ’n nuwe enkelsnit, wat sentreer rondom ’n nuwe begin, af.
Adam Tas se growwe rasperstem en emosiebelaaide lirieke, het van dag een af diep kom nesskop in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers, en met sy nuuste album, Sit Kêrels, gaan hy beslis ’n paar nuwe aanhangers verwerf!