Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

River Life Festival: Alles wat jy móét weet!

Promosie3 Oktober 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die River Life Festival, met Die Heuwels Fantasties, vind op 6 Oktober by die Roodevalley Faircity Hotel in die hartjie van Pretoria plaas. Hier is alles wat jy rondom hierdie opwindende dag móét weet:

LEES OOK: Roodevalley Faircity Hotel: ’n Juweel in die hartjie van Pretoria

DATUM:
6 Oktober 2018.

TYD:
Hekke maak reeds 10:00 oop en Die Heuwels Fantasties sal vanaf 16:00 tot 17:00 op die verhoog wees.

PRYS:
R90 (beskikbaar aanlyn by Ticketpro).

VERDERE BESONDERHEDE:
Jy kan jou eie kampstoel en kombers bring. Jy kan ongelukkig nie jou eie eet en drinkgoed saam inbring nie. ’n Toegewyde area vir die kinders sal ook beskikbaar wees.

KONTAKBESONDERHEDE:
reservations.roodevalley@faircity.co.za

KOSPAKKIES:
(nie by kaartjie ingesluit nie)
Volwassenes: R250
Kinders: R125 (kinders onder 3 eet gratis)

Sluit in:
(eet soveel as wat jy wil by die kosarea)

Die Rivier Mark-spyskaart:

  • Vir die honger een:

Mini porsies van potjiekos:
(wilds, hoender en groentepotjies).

  • Pizza (margarita, meaty en veggie).
  • Pulled vark sliders (gepekelde rooikool en ’n sprietui met ’n sesame saad sous).
  • Geroosterde pynappel, avokado en chili kaas toebroodjie (tuisgemaakte brood).
  • Gelaaide skyfies (spek, kaas en gekarameliseerde uie).
  • Soet en suur vark met grasuie.
  • Gepeperde inkvisbene met ’n gerkin en jogurt doopsous.
  • Asiatiese eiernoodles met gemengde pepers, rooi ui en kool.
  • Bees vleisbolle met ’n tamatiesmoor, parmesan kaas en rocket.
  • Griekse hoender kebabs met ’n tzatziki doopsous.
  • Soetpatats spiese (met growwe swart peper, see sout en roosmaryn).

DIE SOET EINDE:

  • Diples met kaneel, neutstroop en sjokolade.
  • Appel-, kaneel- en crème-patisserie-omsettings.
  • Gevulde konfyt oliebolle met ’n versiersuiker laag.
  • Sjokolade ganache gebraaide brood met ’n suikerstroop.
  • Springmielies met ’n soet en suur smaak.
  • Spookasem.

DRANKPAKKET:
R250 (vooraf beskikbare bewyse – items individueel geprys).

AKKOMMODASIE:
(Bed en Ontbyt)
Kontak die Faircity Hotel vir ’n bespreking.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.