Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»‘Die Gelofte’ se musiekvideo is hier!
Nuus

‘Die Gelofte’ se musiekvideo is hier!

Redaksiespan2 Oktober 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die musiekvideo vir Die Gelofte, wat deur Forum Films vervaardig is, is pas uitgereik! Hierdie treffende musiekvideo met Chris Chameleon, Adam Tas, Appel, Ghapi en Juan Boucher is verseker ’n móét kyk!

“Die Gelofte lied gaan oor die afhanklikheid van ‘n mens teenoor God. Die video wat meesterlik deur Forum Films vervaardig is, ondersteun die gewyde stemming van die besonderse lied.  Geen van die sangers wat deel vorm van hierdie lied en video werp die aandag op hulself nie en die fokus bly op die boodskap van die lied,” sê Johan Vorster wat in samewerking met Christoph Kotzé hierdie lied vir die eerste keer in Afrikaans getoonset het.

Kyk die video hier:

 
Die Gelofte is ’n spesiale eed wat op 16 Desember 1838 deur die Voortrekkers (Sarel Cilliers) afgelê is voor die Slag van Bloedrivier. Dit is afgelê by Wasbankspruit wat so genoem was omdat die Voortrekkers hulle wasgoed daar gewas het.  Sedertdien word Geloftedienste en -feeste jaarliks gereel om die gebeure te herdenk.

LEES OOK: ‘Die Gelofte’ vir die eerste keer in Afrikaans getoonset

Die Gelofte is elke dag vir sewe dae vanaf 9 Desember 1838 tot en met 15 Desember 1838 afgelê, waarna God op ‘n wonderbaarlike wyse uitkoms verleen het aan die Voortrekkers op 16 Desember 1838, tydens die Slag van Bloedrivier.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.