Die donkerkop-sanger van Piet Retief, Michael Blignaut, het pas sy tweede enkelsnit, Hemelwater, bekendgestel.
Nuus
Die sjarmante Willem Botha en die pragtige Franja du Plessis vat die pad met die kykNET Top20-toer en saam sorg dié twee vir ’n konsert wat jy nie gou sal vergeet nie.
Jo Black se splinternuwe album, Voel jy die genade, het binne tien dae vanaf vrystelling goue status (verkope van 15 000 albums) bereik.
Die gewilde alternatiewe Afrikaanse rock-groep Spoegwolf se album Koma het nommer een posisie van die Apple Music-albumtreffersparade die afgelope naweek ingeneem.
Die sangeres Geraldine B se enkelsnit Ek wil jou hartklop voel beloof aanhangers van die eerste noot van dié liedjie, tot haar stem wegsterf met die laaste note van haar vertolking, mee te voer.
Die country-ster en uithaler kitaarspeler, Jason Bradley, toer tans in Gauteng. Ons het gaan uitvind waaroor dié toer gaan.
Leon Gropp is ’n Pretorianer en het die professionele wêreld van musiek amptelik betree as deel van ’n mansgroep, Hi-5, wat die land platgetoer het en selfs ’n optrede saam met Nataniël gehad in die Royal Albert Hall in London.
Anna Davel is een van die sterre in Lefra Produksies se trefferproduksie, Flennie die Snare, wat hulde bring aan Boerneef in woord en klank.
Burgerd Botha het pas sy volgende enkelsnit en video, Vat My Huistoe vrygestel en beloof om luisteraars en kykers te bekoor met betekenisvolle lirieke, elektroniese klanke en treffende beeldmateriaal.
André Venter het onlangs kragte gesnoer met twee multi-bekroonde en internasionale musieksterre van die VSA en Kanada om die nuwe supergroep, reBORN, te skep.