Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Romanz-ster nou deel van internasionale supergroep
Nuus

Romanz-ster nou deel van internasionale supergroep

Redaksiespan13 Februarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die stelling, ‘gaan groot of gaan huis toe’, is heel gepas wanneer dit kom by die sanger en voormalige Romanz-ster, André Venter. Hy het onlangs kragte gesnoer met twee multi-bekroonde en internasionale musieksterre van die VSA en Kanada om die nuwe supergroep, reBORN, te skep.

Die goeie nuus is dat Suid-Afrikaaners die eerste voorsmakie van hul debuut-enkelsnit, Invade, sal kan hoor. Dié enkelsnit kom uit die pen van reBORN se drie lede – André Venter (voormalige Romanz-lid en solo-kunstenaar), Ben Utecht (Dove genomineerde en NFL Super Bowl kampioen) en Mark Masri (Grammy-genomineerde).

Luister hier na ’n voorskou:

“Die groep bestaan uit drie manne van drie nasies met drie verskillende stories. Die groep is die geboorte van ’n nuwe pad in al drie van ons se loopbane,” vertel André.

Mark het onlangs mee geding teen kunstenaars soos Céline Dion en Sarah McLahlan vir die Juno toekenning (die Kanadese Grammy-toekennings) vir Kontemporêre album van die jaar terwyl Ben ’n bekende spreker en skrywer is.

reBORN se montor is die Grammy-wenner Bill Gaither van Gaither Vocal Band en een van die mees suksesvolste sangers en liedjieskrywers in die geskiedenis van Amerika.

Oor sy mentorskap, sê hy: “Dis die tipe mans wat met die harte van ’n nasie kan praat, wanneer hulle saam gebring word.”

reBORN se musiek is nou op alle digitale platforms beskikbaar.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.