Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Burgerd Botha stel nuwe enkelsnit en video bekend
Nuus

Burgerd Botha stel nuwe enkelsnit en video bekend

Redaksiespan14 Februarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Burgerd Botha het pas sy volgende enkelsnit en video, Vat My Huistoe vrygestel en beloof om luisteraars en kykers te bekoor met betekenisvolle lirieke, elektroniese klanke en treffende beeldmateriaal.

Die lied is geskryf deur Burgerd Botha in samewerking met Oriison. Oriison is die verhoognaam van die skrywer en vervaardiger, Joshua Oosthuizen.

“As ons moeg en moedeloos raak vir die gejaag van ons moderne lewens, maak ons soms die mense wat ons die liefste het, die seerste. Dit word nie met opset gedoen nie, maar is bloot ’n newe effek van die druk waaronder ons verkeer. Vat My Huistoe vertel die storie van iemand wat besef dat hierdie omstandighede sy geliefde in die spervuur geplaas het. Hy vra omverskoning vir die hartseer en beloof daadwerklike versoening om hulle verhouding weer te laat blom,” verduidelik Burgerd.

Die video van Vat My Huistoe is ook pas vrygestel en die videograaf van die video is Christian Wolf Visuals.

“Die musiekvideo is op die dak van ’n woning in Pretoria geskiet, toe ons besef dat die weer opsteek en ons skote van die donderweer kon vasvang. Ons moes blitsvinnig imporviseer en het in die hitte van die oomblik ’n paar lang aaneenlopende skote geneem, teen dubbel die spoed. Hierdie eksperiment het toe in ’n unieke finale produk ontaard,” voeg Burgerd by.

Kyk die musiekvideo hier:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.